#NAF2013 Race Card

Siv Ngesi neem die reënboognasie onder oë in ‘n stuk gebaseer op die boek The Racist’s Guide to the People of South Africa.

Lag sal jy!

Met: Siv Ngesi
Regisseur: Brent Palmer
Teks: Siv Ngesi, Brent Palmer & Simon Klipatrick

Nasionale Kunstefees 2013

tot 6 Julie
Scout Hall, Grahamstad
Tydsduur: 1 uur
Ouderdomsbeperking: 13 jaar
Kaartjies: R65

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar