Kieslys

Close


*/

21 Junie
2018
Teater
1033 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

3 Susters …

Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag.

Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se verjaarsdaggeskenk aan haar. Terwyl die susters die tyd verwyl met kaarte, boeke, cappuccino’s en vlymskerp tonge word lewenskeuses uitmekaar getrek en ou koeie opgegrawe. Want hier sit hulle nou.

Die vlug is vertraag en sy’s hoog op kalmeerpille. Bianca is vas oortuig sy’t hulle verlore ma gesien. Anel praat met ‘n aantreklik man. Christine maak haar oë toe. Sy droom van stilte. Absolute stilte. Sal hulle ooit daar kom? Of is almal net te vlugvoos?

Met: Lizz Meiring, Nicole Holm, Margit Meyer-Rödenbeck

Regie: Tara Notcutt

Teks: Louis Pretorius
Klank: Gideon Lombaard
Verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp
Ontwerp: The Scenic Studio
Vervaardiger: Arena Produksiehuis / Innibos Kunstefees

3 Susters …
Genre: Drama/Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R140
Plek: Wynand Mouton, Bloemfontein
Datum: 10 Julie 10:00, 11 Julie 20:00, 12 Julie 13:30, 14 Julie 13:30

Vrystaat Kunstefees 2018


3 Susters …


3 Susters …


2.5




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Teater
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Teater
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Teater
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Teater
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Teater
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Die Alternatiewe Verklarende Afrikaanse Woordeboek: komplot | Roekeloos
2018-12-09 20:26:41
[…] Roekelose Woordeboek […]...
Inskrywings is oop vir LAPA se 2019 jeugromankompetisie | Roekeloos
2018-12-05 08:59:45
[…] gewilde kompetisie het al groot name getrek, soos Fanie Viljoen (Afkop), Marita van der Vy...
Milla Jovovich naak in Purple | Roekeloos
2018-11-30 14:40:17
[…] is die tweede bekende aktrise wat vanjaar naak in ‘n Franse tydskrif verskyn. Eers w...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD