Mariaan en Roelof ontmoet by ’n braai. Hy is ’n sukkelende byeboer, sy is ’n lektor in kosmologie aan die Universiteit van Kaapstad.
Keuses en toeval stuur hierdie twee mense in verskillende rigtings en al die weergawes van hulle bestaan word in ’n magdom heelalle uitgespeel. Dit is ’n verhaal oor die heelal, liefde en heuning.
* Première *
Met: Tinarie van Wyk Loots en Paul du Toit
Teks: Nick Payne
Vertaling, regie, ontwerp en oorspronklike musiek: Nico Scheepers
’n Ko-produksie tussen Clover Aardklop en die US Woordfees.
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 120
Plek: kykNET Gimmies, Potchefstroom
Datum: 6 Okt. – 16:30, 7 Okt. – 20:00, 8 Okt. 09:00, 9 Okt. – 13:00, 10 Okt. – 15:30
Hemelruim,
Roekeloos,
12 Augustus 2015.
Lewer kommentaar