#Aardklop13 Telbord

(FINAAL)

Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.

Die telbord word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook, Twitter, Google+, blogs, forums en resensies in die media. Die getalle op hierdie bladsy word van tyd tot tyd aangepas.

Net die gewildste 10 in elke afdeling word gelys.

#Aardklop13 Telbord

Posisie Gewildste Teaterproduksies Gewildste Musiekproduksies Gewildste Kuns Gewildste Musikante
1. Land van skedels Smokie Kunssafari Smokie
2. macbeth.slapeloos Saterdag-opskop Sculpting the land Strijdom van der Merwe Bobby van Jaarsveld
3. The Three Little Pigs Pussycat, Steve en (Afrikaanse) vriende Collateral Steve Hofmeyr
4. The View Afskopkonsert Relocated Karlien van Jaarsveld
5. Wie’s bang vir Virginia Woolf? Awesome – Rocco de Villiers Warren editions Jay
6. Sneeuwitjie en die sewe zombies Riders from the Storm Onder konstruk (Robert Hamblin) Emo Adams
7. Tango Secret Songs Onderro(c)k Adam
8. My vrou se man se lyk se tas Jak de Priester – N1 van my hart Mark Archer Riana Nel
9. Oorsee Lieflike droom – ’n Huldeblyk aan Gé Korsten Weerberig Kurt Darren
10. Na-aap Waansin The Carnival (No Dogs Allowed) (Jaco Sieberhagen) Chris Chameleon

Posisie Gewildste Akteurs Gewildste Aktrises
1. Rob van Vuuren Anna-Mart van der Merwe
2. Dawid Minnaar Ella Gabriel
3. Gideon Lombard Brümilda van Rensburg
4. Waldemar Schultz Marion Holm
5. Albert Pretorius Sandra Prinsloo
6. De Klerk Oelofse Greta Pietersen
7. Louis van Niekerk Tinarie van Wyk Loots
8. André Jacobs Magdalene Minnaar
9. Wessel Pretorius Jana Cilliers
10. Cobus Rossouw Amalia Uys

 
 


Aardklop
Aardklop

Lewer kommentaar

Leave a Reply