Marga van Rooy is terug met juweeltjies uit Mikro se skatkis van die liefde.
Uit ons vergange plattelandse lewe van sestig jaar gelede kom die drie-werf weduwee op soek na nog, die tagtigjarige oom se oë wat dwaal, die kleurvolle kafee-eienaar wie se swaer in die verwensde onderdorp kuier en Meraai se tweede huweliksaansoek.
Uit dié menslike en sprankelende humor vertolk Marga Soetwater se sosiale werker, die orreliste Susara, die
weduwee Jurien, George Uhlmann se Hetta en Mattewis se Meraai.
60 min
R90
Moir’s Ou Meul Teater, Paarl
24 Sept 10h00
25 Sept 10h00
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.