// jy lees ...

Kortliks

Amper

Paul is ‘n skrywer wat deesdae beter drink as wat hy skryf. Sy uitgewer soek ‘n snaakse boek, maar Paul is
nie meer lus vir snaakswees nie.

Gelukkig kry Paul ‟n idee … ‟n aksiehygroman!

Aksiekomedie

Teks en regie: Chris Vorster
Met Ben Kruger, Hennie Jacobs en Christel van den Bergh

KKNK 2011

Debuut
Afr. Geen o/16 (T)

80 min. R95 Gimsaal
2 April 11:00 3 April 14:00
3 April 17:00 4 April 15:00
5 April 14:00

Amper


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.