Kom kyk hoe jong talent ontpop.
Die afgelope twee jaar word die finaal van dié gesogte kompetisie by Aardklop aangebied.
Tien uiteenlopende stukke uit tien nasionale streeksfeeste ding teen mekaar mee op die verhoog.
Bekendes wat deur die loop van die jare ‘n merk op die kompetisie gemaak het, is onder andere Jak de Priester, Pedro Kruger, Klopjag se John-Henry Opperman en 7de Laan-akteurs soos Theodore Jantjies en Chris Vorster. Jutro, opgevoer deur die Hoërskool Jan van Riebeeck van Kaapstad, was in 2008 die wenstuk. ‘n Besondere ervaring vir jonk en oud.
Venue: Laerskool President Pretorius
Tydsduur: 100 min
Taal: Afrikaans
Aardklop 2009
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.