// jy lees ...

Kortliks

Babbel

Tydens die nadraai van ’n revolusie verval taal en kruip die chaos van die oorlog tot in die harte van mense.

Hoe harder die sein gestuur word, hoe meer weergalm die stilte.

Die koste van vryheid is hoog.

Babbel volg op Betésda en Lot wat gesamentlik ses Kannatoekennings en twee Fiësta-toekennings gewen het.

Vervaardigers: Nicola Hanekom en Jaco Notnagel
Teks en regie: Nicola Hanekom
Musiek: Braam du Toit
Choreografie: Fiona du Plooy
Met Tinarie van Wyk Loots, Brendon Daniels, Stian Bam, Bronwyn van Graan, Jacques Theron, Neels van Jaarsveld, Carishma Baday en Lerato Motshwarakgole

KKNK 2012

Afr. Geen o/14 (T) (G)

70 minute
R95
Badkop, Oudtshoorn
1 – 7 April 18:30


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

  1. [...] Babbel [...]

    Geskryf deur KKNK 2012 Telbord « Roekeloos | 2 April 2012, 15:31
  2. [...] vir Beste Teateraanbieding Babbel Rooiland Vagina Dentata – ‘n [...]

    Geskryf deur KKNK 2012 Kanna-nominasies « Roekeloos | 8 April 2012, 12:53
  3. [...] Kanna vir Beste Teateraanbieding Babbel [...]

    Geskryf deur Kanna-toekennings 2012 « Roekeloos | 7 Mei 2012, 16:03