Bad Habits begin vandag by die Rhumbelow-teater in Durban. Dit is ‘n produksie deur die teatergroep The Family Players.
Dit is tot 17 Junie op die planke.
Kaartjies is R100.
Met: Allan Quihampton, Derek Pearce, Greg Baptie, Roland Stansell, Derek De Froberville & Rowan Bartlett




Bespreking
Geen kommentaar vir “Bad Habits”