// jy lees ...

Kortliks

Baljaar-Karnaval!

Na die enorme sukses van ons 2009-karnaval bied die Woordfees weer groot en veilige pret vir oud en jonk.

Volop stalletjies, mallemeulens en fantastiese vermaak op die buiteverhoog, met die N2 Jazz-orkes en kunstenaars soos Emo Adams (Vrydagaand), Zinkplaat en The Rockets (Saterdagaand).

Aurora-koshuis bied ʼn sokkerkliniek vir O/9′s aan in samewerking met Ajax-sokkerklub.

En op Saterdagaand om 20h00 kom die wenspan van 7de Laan: Oubaas en Hilda!

(Ondersteun deur Het Jan Marais Nationale Fonds, ten bate van die gemeenskap)

5 Maart 16h00 – 23h00; 6 Maart – 10h00 – 23h00 ● Van der Stel Sportveld ● R10 Volw.; R5 kinders

Woordfees 2010

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Baljaar-Bonanza!
  2. (Sokker)baljaar
  3. Baljaar-Bal
  4. Karnaval van die diere
  5. Op ‘n hoë noot

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site