Bekkige Bobbejaan se Afrika-avonture

Bekkige Bobbejaan ontmoet ’n klomp maats – seekoei vertel vir hom hoekom sy ore en sy oë op sy kop sit, hy gee vir skilpad ’n nuwe dop, dalk red hy die visse … boonop leer hy en sy kindergehoor dat elkeen spesiaal is!

Hierdie pragtige, oorspronklike Afrika-stories – vertel met unieke marionette en poppe van poppemeester Johan Swanevelder – is ’n móét vir oud en jonk.

Aardklop 2011

NG Kerk Noord-saal, Potchefstroom – 45 min. – R60.
4 Okt. – 09:00, 5 Okt. – 16:30, 6 Okt. – 11:00, 7 Okt. – 17:00, 8 Okt. – 14:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar