Die La Rosa-dansgeselskap is by die Nasionale Kunstefees met Bernarda.
Genre: Dans
Centenary-saal, Grahamstad
3 – 7 Julie
Nuttelose inligting: Daar is ‘n Afrikaanse vertaling deur Uys Krige van hierdie klassieke werk van Federico Lorca. Dit was in 2005 op die planke in Stellenbosch.




Bespreking
Geen kommentaar vir “Bernarda”