Gebaseer op die boek van André P. Brink en verwerk deur Saartjie Botha.
Bidsprinkaan is André P. Brink se vertelling van die lewensverhaal van Kupido Kakkerlak, die khoikhoi-bekeerling wat onder die leiding van eerwaarde James Read ‘n prediker en later ook ‘n sendeling geword het.
‘n Fassinerende aspek van Bidsprinkaan is Brink se omgang met die raakpunte tussen geskiedenis, godsdiens en die narratief. Bidsprinkaan word beskou as een van Brink se beste romans en is bekroon met die M-Net-prys asook die UJ-prys vir skeppende skryfwerk.
Regisseur: Janice Honeyman
Met: Gys de Villiers, Gideon Lombard, Lee Ann van Rooi en Elton Landrew as Kupido kakkerlak
Première
Venue: SOF Lion of Africa Teater @ Die Fugard
Do 31 Jan 18:00 – 19:15
Sa 2 Feb 10:30 – 11:45
So 3 Feb 20:00 – 21:15
Prys: R120
Lewer kommentaar