Breasts: A Play about Men
Breasts: A Play about Men, ’n eenmanstuk, is ’n intieme reis van selfontdekking deur vier wit Suid-Afrikaanse mans.

’n Comrades marathon atleet wat aan sy vrou probeer bewys hy kan huil, ’n bruidegom en sy beste vriend wat hulle naam gat maak by die rampspoedige troue en ’n man wat die laaste woord probeer inkry by sy hippie-ma se graf.

Met: Cameron Robertson

Regie: Matthew Muller

Teks: Greig Coetzee

Genre: Drama
Taal: English
Plek: Alexander Bar, Café and Theatre, Kaapstad
Datum: 11 – 14 April 2018


Breasts: A Play about Men

Breasts: A Play about Men
Breasts: A Play about Men

Breasts: A Play about Men


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar