Bullets over Bishop Lavis

Bishop Lavis, Cape Flats − ‘n gemeenskap bekend vir misdaad, dwelms en gangsters.

Ronnie droom van graadvang, maar een aand vind daar ‘n skietery plaas wat alles verander.

Teks: Christo Davids
Regie: Jody Abrahams
Met Abduraghmaan Adams, Erica Wessels, Bronwyn van Graan en Grant Powell.

KKNK 2011

DEBUUT
DRAMA
Afr. en Eng. Geen o/12 (T) (G)

60 min. R85 Griesselsaal Oudtshoorn
5 April 10:00 6 April 16:00
7 April 15:00 8 April 10:00
9 April 15:00

Bullets over Bishop Lavis

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Wat ‘n fantastiese produksie. Dit was sooo intens. ‘n Mens was vasgenael op jou sitplek vir die hele speeltyd. Absoluut fantasties. Wanneer bring julle “Bullets …” Gauteng toe? Absoluut manjifiek!

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar