Nataniël kyk oor sy roemryke loopbaan van 30 jaar terug wanneer hy sy aanhangers ’n kykie in sy klerekas gee.

Hy wys van sy eerste kostuums, stel sy drie kostuumontwerpers voor, en vertoon sy heel beste kostuums van naderby.

Closet, wat ook fotosessies, CD-omslae en katalogusse insluit, is ’n fees vir die oog.

Closet / Nataniël– Human & Rousseau, 27 Oktober 2017; sagteband. — ISBN 9780798174374

Bettie Blom,
12 November 2017.
4

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar