// jy lees ...

Kortliks

Cool Classic Kidz

Milan en Lilo, die Cool Classic Kidz-tweeling, vertel ’n storie van hoop en omgee.

Klasmaats maak ’n plan om hul maat te help nadat sy huis in ’n vloed wegspoel. Kom deel in hierdie inspirerende storie en luister na top laerskool klassieke musikante in die Wes-Kaap.

Geskik vir ouderdom vanaf 5 tot 100!

Suidoosterfees 2012

Regie: Sophia Wessels

Moontlik gemaak deur die samewerking van prof. Jakes Gerwel

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Venus Noir
  2. Two Classic Greats
  3. Vinette op die skouer geklop
  4. Niekie se plaasvervanger bekend
  5. Man ontbloot hom aan laerskoolkinders

Bespreking

Geen kommentaar vir “Cool Classic Kidz”

Gee jou mening