Daai V-ding

Esther von Waltsleben en Jan-Hendrik Opperman is getroud en moet saam toneelspeel om die pot aan die kook te hou… sonder om mekaar in die proses te verwurg.

Kan ’n verhouding teater oorleef? Daai V-ding gee ’n komiese blik op wat werklik agter die gordyn aangaan.

Geskryf deur Esther von Waltsleben met regie deur Francois Toerien.

Aardklop 2011

(Geen o/16: S)

Heimat-saal – 60 min. – R80.
4 Okt. – 20:30, 5 Okt. – 20:30, 6 Okt. – 19:00, 8 Okt. – 14:30

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar