// jy lees ...

Kortliks

Deon Opperman se gen***

Die dramaturg en TV-persoonlikheid Deon Opperman gaan skei van sy aktrise vrou Hanli Rolfes, en dit lees soos ‘n kykNet-sepie – met die hulp van Rapport natuurlik.

Daar is buite-egtelike seks, ontkleedanseresse, aanrandings en ‘n gen*** (genaai).

Opperman het onlangs Rolfes uit die kykNet-reeks Getroud met Rugby geskryf.

Lees die hele storie by Rapport.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Izak de Villiers oorlede
  2. ABSA beloon uitnemendheid by Aardklop 2007
  3. Gedigte van Deon van Wyk
  4. Gedigte van Deon Viljoen
  5. NP van Wyk Louw en die meisies …

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site