// jy lees ...

Kortliks

Die Francois Toerien Show 7: BEE Kompliant

Hoe “swart” is ons en is ons gestremd? Die “BEE scorecard” word ingevul.

’n Fopdosserpaartjie verken Die ander kant.

Julius Malema erken dat daar ’n lobotomie op hom uitgevoer is en die Russiese karakter Klara van 7de Laan faam verdwaal en beland in Die FT Show 7!

Aardklop 2010

Absa Mooirivier, Potchefstroom
80 min

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Die Francois Toerien Show – Die Groot 5!
  2. Die Francois Toerien Show
  3. Jou Triller Show
  4. Sand en sproei vir Francois en Nicole
  5. Stoepstories The Show

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site