Die Renosters

Is daar renosters los in Suid Afrika? Wie en wat is in beheer?

In Ionesco se meesterstuk verander die inwoners van ‘n Franse dorpie stelselmatig in renosters!

In wese handel die stuk oor die impak van Kommunisme, Fascisme en Nazisme en eksploreer die temas van verlies van entiteit, gedwonge eenvormigheid, kultuur, filosofie en moraliteit.

Met: Johann Nel, André Stolz, Minette Grové, Dirk Gouws, Anna Visser, Alec Debbo, DeBeer Cloete, Thys Heydenrych, Elandi Lamprecht, Pieter Venter, Charl Ochler, Jaco van der Merwe, Lizelle Delport, Leandi de Klerk.
Teks: Eugene Ionesco
Regie: Nico Luwes

Vryfees

Plek: ATKV-Wynand Mouton-teater, Bloemfontein
Prys: R95
Taal: Afr. Geen o.10
Datums: Di 12 Julie 20:00; Wo 13 Julie 19:30; Vr 15 Julie 09:00
Tydsduur: 105 minute

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar