Die vreemdeling

Magnet Theatre se bekroonde regisseur Mark Fleishman keer terug met nog ’n klein juweel wat TV-ster David Johnson insluit, asook Ephraim Gordon en Dann-Jacques Mouton.

Die verhaal van ’n dorp omring deur ’n heining en ’n jong meisie wat die hek oopmaak vir ’n vreemdeling van die anderkant.

Aardklop 2010

Boys High, Potchefstroom
75 min. – R75. 28 September – 2 Oktober

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar