Doem

Rian van Heerden keer terug in 2011 met sy mees omstrede solovertoning nog!

In Doem val die kollig op die insektewêreld en hoeveel ooreenkomste daar is met hedendaagse situasies (en mense). Bekendes soos Julius Malema en Justin Bieber toon verstommende gedeelde kenmerke.

Dan spuit Doem ook wild in die rigting van onkapabele polisiemanne, Houdini’s, niesende ape, sangers, doemprofete, duikbote, voorvaders en nog veel meer.

Nie vir sensitiewe suurstofdiewe nie.

(Geen o/16: T)

Aardklop 2011

Heimatsaal, Potchefstroom – 60 min. – R85.
6 Okt. – 13:00, 7 Okt. – 17:00, 8 Okt. – 12:00

Rian van Heerden
Rian van Heerden
(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar