// jy lees ...

Kortliks

Dorings en rose

Dorings en rose steek die draak met paartjies aan die hand van komiese situasies en beeld ’n tipiese verhouding uit van hul eerste kys as kleuters tot hul laaste koppie koffie as bejaardes.

Dit is vir almal wat al ooit verlief, verloof, verlore of selfs verstote was en veral vir diegene wat weet trou is nie perdekoop nie.

Aardklop 2012

Genre: Komedie
Ouderdomsbeperking: Geen
Met: Cobus Venter en Carmin Coetzer
Teks: Ben Kruger

Plek: Boys High, Potchefstroom
Tyd: 60 minute
Kaartjies: R65
Datums: 2 Okt. – 16:30, 3 Okt. – 09:30, 4 Okt. – 16:30, 5 Okt. – 13:00, 6 Okt. – 16:30

Dorings en rose


Bespreking

Geen kommentaar vir “Dorings en rose”

Gee jou mening