Eendsonderend

Twee legendariese Afrikaanse akteurs is weer saam op die verhoog: Marius Weyers en Louis van Niekerk in ’n klassieke drama van David Mamet.

Tussen die eende, die Grieke, die pandas, die dieretuin en besoedeling (met so ’n klein bietjie verwarring hier en daar) verken en herbeskou twee bejaarde manne die lewe. Kortom: dít wat ons nie verstaan of kan verklaar nie, keuses en gevolge. Alles is baie relatief … of nie.

Vertaal deur Louis van Niekerk en geregisseer deur Gert van Niekerk.

Première.

Aardklop 2011

POK-hoofsaal, Potchefstroom – 55 min. – R100.
4 Okt. – 09:00, 5 Okt. – 12:00, 6 Okt. – 09:00, 7 Okt. – 14:30, 8 Okt. – 12:00 en 17:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar