Hoedens

Buddy, ’n mimiekkunstenaar, en Pal, ’n skilder, deel ’n boeiende storie wat so aangrypend is dat woorde oorbodig raak.

Die vertoning word aangebied sonder dialoog en maak gebruik van beweging, mimiek, musiek, spesiale effekte en toertjies.

Fisieke teater
Afr. en Eng.
Regie: Pieter Bosch Botha
Met Richard Antrobus en Tristan Jacobs

KKNK 2011

55 min. R85, R75 (studente, kinders, pensioenarisse)
Suid-Kaap Kollegesaal
2 tot 9 April 12:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar