Die drama In glas handel oor ‘n kinderlose egpaar wat in vitro-bevrugting ondergaan en die uitwerking van hul versugting na ‘n kind op hulle as individue, hul huwelik en hul verhoudings met ander.

Nicola Hanekom wys die vernedering van herhaalde besoeke aan onsimpatieke dokters, die monotonie van seks wat gemonitor word, die aftakeling van ‘n man en vrou wat gereduseer word tot hul voortplantingsorgane.

In glas wen beste regie, beste nuutgeskepte Afrikaanse produksie en beste aanbieding. Stian Bam wen beste akteur en Tinarie van Wyk Loots wen beste aktrise. is in 2015 op die kortlys vir die toekenning van die ATKV-prys vir ’n dramateks .

In glas / Nicola Hanekom — Protea Boekhuis, 5 Februarie 2018; hardeband. — ISBN 9781485305989

In glas,
Bettie Blom,
26 Februarie 2016.

3

Lewer kommentaar

Leave a Reply