John Jacobs: Woorde sonder woorde

Afrikaanse mimiek-kunstenaar en student van wyle Franse mimiekmeester Marcel Marceau, sal jou laat lag en huil met die stories wat hy vertel – oor sy wedervaringe, oor die dood van sy ma en die lyding van Christus.

John Jacobs se Woorde sonder woorde is vir almal – maak nie saak of jy 5 of 75 is nie.

Aardklop 2011

Central Primary School, Potchefstroom – 60 min. – R80.
6 Okt. – 09:00, 7 Okt. – 17:00, 8 Okt. – 09:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar