Kieslys

Close


*/

07 Julie
2008
Musiek Teater
499 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Kissed by Brel

Die hoogaangeskrewe Kissed by Brel is vir ‘n laaste maal tydens die Oude Libertas Somerseisoen op die planke.

Jacques Brel se liedere met hulle romantiese liriese karakter het byna 30 jaar na sy dood steeds nie hul trefkrag verloor nie.

Kissed by Brel is ‘n toneelkabaret wat Brel se tydlose relevansie en blywende passie vier in ‘n diverse mengsel van musikale style en baie emosie. Temas van liefde, oorlog, avontuur, onvervulde drome, jeugdigheid, ouderdom en die dood word ondersoek.

Vir Brel is die lewe egter nie net tragies en kompleks nie, sy gesonde sin vir humor bring balans en toeganklikheid na sy werk. Met opvallend eenvoudige lirieke, slaag hy daarin om die ironiese en die duistere te vergestalt.

Kissed by Brel is bekroon met van 3 Fleur du Cap Teatertoekennings.

Geoffrey Hyland is die regisseur en die kostuums is deur Dicky Longhurst.

Claire Watling

Claire Watling

Sangeres Claire Watling en pianis Godfrey Johnson bring in hierdie huldeblyk aan Brel ‘n vars en kontemporêre perspektief.

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Musiek, Teater
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Musiek, Teater
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Musiek, Teater
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Musiek, Teater
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
07 Januarie 2009
Musiek, Teater
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.

Onlangse kommentaar

Roekeloos
2018-07-13 18:15:56
99% van die graderings is geoutomatiseer. Daarom begin hulle laag en styg mettertyd soos nuwe data b...
Delize Smith
2018-07-13 17:54:29

2* belaglik Was tenminste 4* Enigste kritiek was teater Klank nie so goed

...
Roekeloos
2018-07-11 13:15:11
Daar is een by die Rambler's Club in Bloemfontein van 27 tot 29 Julie....

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.