// jy lees ...

Kortliks

Kollewyntjie in die tuintjie

Elke kind moet ‘n boom hê, ‘n wegkruipplek in ‘n tuin, ‘n plekkie wat nét syne is …

Gee ons dit aan ons kinders deur die boeke wat ons skryf, die teater wat ons op die planke bring, die liedjies en rympies en kinderprogramme op TV?

Sluit aan vir kollewyntjies en vonkelwyn by hierdie teetuingesprek vir grootmense.

Met Riana Scheepers, Jaco Jacobs, Philip de Vos, Margit Meyer-Rödenbeck, Louise Smit en Niël Rademan.

4 Maart 15:00 ● Plataan-kafee ● 120min ● R60

Woordfees 2010

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Wilde Willemientjie, ‘n walvis, ‘n seerower en die maan!
  2. Dowwe Dolla: Saal 10
  3. Ouens is nie pizzas nie
  4. Liewe Heksie en die Wals
  5. Gesondheid, Souf

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site