Met sy debuutproduksie, Wonderbra’s, stiletto’s en al daai jazz, het La Diva bewys hy slaan die spreekwoordelike spyker sommer met ’n hoëhakskoen op die kop, maar nou neem dié vrouetrio dit ’n stappie verder: na maanligaande, flikkerende kameras, rooi tapyte, yskoue daquiries en witwarm liefde.
Prys: R80
Tydsduur: 70 min
Taal en Ouderdomsbeperking: Taal: Afr. en Eng.
Plek: Eunice Meisieskool (teater)
Datums: Vr. 9 Julie 20:30; Sa. 10 Julie 10:00.
Genre: Jazz & pop
Regie: Johann Slabbert
Met: Met Nelmarie Naudé, Karmi Marais, Marlé Jacobsz
Related posts:















[...] 2010 het hulle dit weer gedoen met Cocktails, Convertibles en al daai Jazz, ‘n “upbeat” samesmelting van oorspronklike- en bekende musiek, humor, en inspirerende [...]