// jy lees ...

Kortliks

La Scala di Seta

Vroeër vanjaar toe La Scala di Seta vir die eerste keer in Suid-Afrika by die Suidoosterfees opgevoer is, was die speelvak uitverkoop.

Die bekroonde Lara Bye se opvoering van die komiese opera is nou op openbare aandrang vir twee vertonings terug by Kunstekaap. Rossini het die opera op twintigjarige ouderdom geskryf en die werk sprankel met die musiek van ‘n jong genie.

Kaartjies kos R150.

12 & 13 Junie

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Teater vir die Boland
  2. Maroelafees
  3. Kunstekaap is propvol gesinspret vir die 2005 somerseisoen
  4. Kunstekaap bevorder veeltaligheid
  5. Boland-konserte

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site