Le Grand Cirque – Adrenaline is by die Joburg-teater van vandag af to 17 Junie.
Dit fokus op gevaarlike en vermaaklike sirkustoertjies. 35 Internasionale atlete is in Suid-Afrika vir hierdie produksie.
Bespreek by www.joburgtheatre.com of skakel 0861 670 670.





Bespreking
Geen kommentaar vir “Le Grand Cirque – Adrenaline”