// jy lees ...

Kortliks

Lot

Popsterre, kanaries en tennisliefhebbers slaan remme aan voor ‘n hek wat bokveld toe lei.

Die span wat die Kanna-bekroonde beste aanbieding van 2010 gewen het, keer terug na Oudtshoorn en bring hierdie aflewering, wat stilisties en tematies as die tweede deel in ‘n trilogie beskou kan word.

‘n Oudtshoorn Oraloor-aanbieding.

KKNK 2011

Debuut
Drama
Veeltalig Geen o/12 (T)
Teks, regie en choreografie: Nicola Hanekom
Met Stian Bam, Neels van Jaarsveld, Tinerie van Wyk Loots, Bronwyn van Graan, Jacques Theron en Lerato Motshwarakgole

60 min. R95 Tamatiestoor
2 April 18:30 3 April 20:30
4 April 18:30 5 April 20:30
6 April 18:30 8 April 18:30
9 April 18:30

Related posts:

  1. Betésda
  2. Bure oppie bank
  3. Bullets over Bishop Lavis
  4. Bye Ma, Jaypee
  5. Neels van Jaarsveld beseer

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

  1. [...] BYSPELER Brendon Daniels (Lot) Albert Pretorius (Messe in Henne) Francois Toerien (Oom Anton by die see) Neels van Jaarsveld [...]

    Geskryf deur 2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel « Roekeloos | 17 Januarie 2012, 11:05
  2. [...] volg op Betésda en Lot wat gesamentlik ses Kannatoekennings en twee Fiësta-toekennings gewen [...]

    Geskryf deur Babbel « Roekeloos | 2 Februarie 2012, 16:29