Herman Charles Bosman se bekende karakter Oom Schalk Lourens kry nuwe lewe in die bekroonde produksie: Mafeking Road.
Die verhoog is gestroop, maar Oom Schalk se ossewa is gelaai met stories van die Groot Marico, luiperds, liefdeskonkoksies en vele meer.
Onder die spelleiding van die bekwame Tara Notcutt verf Andrew Laubscher en Matthew Lewis die landskappe van al Bosman se mees geliefde stories.
Wenner van die Standard Bank Silver Ovation Toekenning.

(foto Bon Isaacs)
Met: Andrew Laubscher en Matthew Lewis
Regie: Tara Louise Notcutt
Vervaardiger: The Pink Couch
KKNK 2012
Baanbreek: Suid-Kaap College, Oudtshoorn
Vrydag 6 April – 12:00
Saterdag 7 April – 10:00
Volg #MafekingRoad op Twitter & Facebook
Matthew Lewis: @matlewis33
Tara Louise Notcutt: @_taramay
The Pink Couch: @the_pink_couch
FB Groep: The Pink Couch