// jy lees ...

Kortliks

Mardi Gras!

Dié uiters gewilde fees vind weer op die geskiedkundige Braak plaas tydens vanjaar se Woordfees.

Orkeste, kore, dansgroepe, trompoppies, springkastele en klimmure vermaak jonk en oud; sterre van SA’s Got Talent is te sien; en daar is talentkompetisies, kleuterskoolkompetisies en veel meer.

Verversings kan by stalletjies gekoop word.

6 Maart ● 10h00 – 14h00 ● Die Braak ● 240min ● Gratis

Woordfees 2010

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. (Sokker)baljaar
  2. Baljaar-Karnaval!
  3. Baljaar-Bonanza!
  4. Deurbraak Aan de Braak
  5. Baljaar-Bal

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site