// jy lees ...

Kortliks

Medea

In ʼn tyd waar tannies met towerspreuke Blou Bulle wil tem vir die liefde, en waar gesinsmoorde gereeld voorkom, is die verhaal van Medea nog altyd waar en nuut. Sý moes alles (ook haar kinders) opoffer vir die liefde.

In hierdie eenvrouvertelling word Medea gedwing om, as straf en vloek, vir ewig haar verhaal te herleef en oor eeue heen met die publiek te deel.

Met: Coba-Maryn Wilsenach
Regie en ontwerp: Marthinus Basson
Teks: Dieter Reible
Vertaling: Arnold Blumer

Medea is 24 & 25 Augustus by die Klein Libertas Teater in Stellenbosch. Kaartjies kos R80.

Related posts:

  1. Mamma Medea
  2. ‘n Lewe in die teater
  3. As die broek pas
  4. Broers
  5. Ontlont

Bespreking

Een mening vir “Medea”

  1. [...] BESTE SPEL IN ‘N SOLO-VERTONING Marion Holm (holm@iafrica.com) Shimmy Isaacs (Howzit my bra!) Coba-Maryn Wilsenach (Medea) [...]

    Geskryf deur 2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel « Roekeloos | 17 Januarie 2012, 11:17

Gee jou mening