‘n Jong boer en sy boerin ken geen ander taal as dié van die natuur nie. Op ‘n dag moet sy die meulenaar besoek – iets waarvoor sy bitterlik bang is, want die mense sê hy het magiese kragte.
Die Nederlandse toneelgroep, De Appel, sorg vir ‘n verruimende buitelug-teaterervaring soos min.
‘n Oudtshoorn Oraloor-aanbieding.
Debuut
Drama
Afr. (N)
Regie: David Geysen
Met Nadia Amin, Hugo Maerten en Albert Pretorius
90 min. R95
Vredestraat-sportterrein
2 tot 9 April 19:30
Lewer kommentaar