Na jare se gesukkel met die SABC en e-tv om Znews op TV te kry het die spotprenttekenaar Zapiro en vervaardiger Thierry Cassuto nou besluit die Web en selfone is die toekoms.
Znews is van vandag af aanlyn. Dit is ‘n satiriese nuusprogram wat deur poppe aangebied word. Die poppe is is ewebeelde van politici soos Jacob Zuma, Helen Zille, Thabo Mbeki, en Julius Malema.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.