Orkes van tonge is ‘n meesleurende, konfronterende en brose werk, wat nadenke en gesprek ontlok.

As jy in Orkes van tonge niks verstaan wat gesê word nie, sal jy die onsigbare soek en dit sal boekdele spreek.

Regie: Glen Murray

Musiek: Jason James
Vervaardiger: Invisible Practice, Kezia Gerber & Salamanca Arts Centre

Orkes van tonge / Orchestra of tongues / Orchestra ea maleme
Genre: Uitvoerende kuns
Taal: Meertalig
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: GRATIS
Plek: Callie Human (kelder), Bloemfontein
Datum: 10 Jul 16:00-18:00, 12 Jul 10:00-12:00, 13 Jul 16:00-18:00

Vrystaat Kunstefees 2018


Orkes van tonge / Orchestra of tongues / Orchestra ea maleme


Orkes van tonge / Orchestra of tongues / Orchestra ea maleme


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar