Sandra Prinsloo skitter in haar nuwe eenvrouvertoning as beide die 10-jarige Oskar én die Pienk Tannie wat hom as vrywilliger in die hospitaal besoek.
Toekennings: Beste Debuutproduksie Toneel – Vryfees 2012, én Beste Aktrise – Aardklop 2012.
Deur Eric-Emmanuel Schmitt.
Aangebied deur Sandra Prinsloo en Alexa Strachan.
Met: Sandra Prinsloo
Vertaling: Naòmi Morgan
Regie: Lara Bye
8 Maart 11:00, 14:30 | 9 Maart 10:00 | 10 Maart 12:30 | Japie Krige, Stellenbosch | 75 minute | R110
Lewer kommentaar