Other People’s Lives is Amy Jephta se nuwe drama oor die lewe van vier jong woonstelbewoners wie se lewens ineengestrengel word. ‘n Skokkende voorval op ‘n oujaarsaand met die gevolglike geweld dwing hulle om hulle eie wreedheid in die gesig te staar.
Other People’s Lives is by die Arena in die Kunstekaap in Kaapstad tot 29 September. Kaartjies wissel van R50 tot R85.
Kunstekaap Bel-‘n-Sitplek by Tel: 021 421-7695



Bespreking
Geen kommentaar vir “Other People’s Lives”