// jy lees ...

Kortliks

Ouens is nie pizzas nie

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za

Hierdie genotvolle jeug- en gesinsteaterproduksie is gegrond op die veelbekroonde jeugboek deur Jaco Jacobs.

Ouens is nie pizzas nie is tydens verlede jaar se Woordveertjies met ‘n toekenning bekroon.

Anja en Zanelle werk vir die Desember-vakansie in die pizzarestaurant van Zanelle se eksentrieke ouma by die see. Anja steur haar al weer nie aan Zanelle se praatjies oor ouens of tydskrifartikels nie – soos die een oor ouens en pizzas … Danontmoet hulle twee sexy, aantreklike broers. Zanelle dink albei is verlief op Anja. Maar toe raak die meisies woedend – en dinge warmer as ’n Mexikaanse pizza met ekstra baie chillie-sous!

Met: Susanne Beyers, Barbara-Marie Venter, Riaan Visman, Wilhelm van der Walt, Richard Onraét.
Teks: Adriaan Meyer – gebaseer op Jaco Jacobs se gelyknamige boek.
Regie: Niël Rademan.

Woordfees 2009

12 Maart 18:00 ● 13 Maart 17:00 ● Japie Krigesaal ● 60min ● R70

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Drafstap of Drentel?
  2. Op ‘n hoë noot
  3. Wildtuin
  4. Die ryk weduwee
  5. Fleur du Cap-wenners 2009

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site