// jy lees ...

Kortliks

Raymonda

Kaapstad Stadsballet keer terug na die Operahuis in Kaapstad met sy triomfanklike aanbieding van Raymonda.

Die titelkarakter is verloof aan Jean de Brienne en vier haar verjaarsdag wanneer Abderman haar na sy harem ontvoer. Jean arriveer en daar is ‘n tweegeveg. Abderman word noodlottig gewond. Die troue van die twee geliefdes word in die slotbedryf met groot fanfare en dans gevier.

Operahuis, Kunstekaap
24 Augustus – 1 September
Kaartjies wissel van R100 tot R250.


Bespreking

Geen kommentaar vir “Raymonda”

Gee jou mening