Schalk Schoombie se skokkende noir riller Risiko begin vandag in Grahamstad.
Risiko ontbloot die fyn lyn tussen pyn en plesier en liefde en wraak.
Met: Dominique Fourie en Konrad van Rensburg
Genre: Drama
Gradering: Geen persone o/18
B2 Arena, Grahamstad
4 – 8 Julie
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R60




[...] Risiko [...]