// jy lees ...

Kortliks

(Sokker)baljaar

Die elfde US Woordfees buit in die spesiale (sokker)baljaar die dubbelsinnigheid van dié eg-Afrikaanse,
onvertaalbare woord (in Engels én Nederlands) uit deur baldadig en speels met die wêreldbekertema te baljaar,
met sport en sports as subtema.

Die jaarlikse Woordfeestema geld oudergewoonte slegs vir sommige items (daar is net een sokkerbrommer, maar nog tien ander!), want die US Woordfees is reeds in so ’n mate ’n nasionale kunstefees dat die rykheid en volheid van die program enige tema verbystreef.

Jaarliks kom mense reeds van oral in die land, en uit die buiteland, na hierdie unieke fees in Stellenbosch, waar ons die pryse
boonop so laag moontlik probeer hou en baie dinge selfs gratis aanbied danksy ons gewaardeerde donateurs.

Woordfees 2010

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. wat doen rocco de villiers vir krismis wanneer provinsiales in die poele baljaar?
  2. Sokker: alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vra
  3. Sokker in Suid-Afrika
  4. Op ‘n hoë noot
  5. Nuwe werklikheid vir 2010 FIFA-wêreldbeker

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site