Kieslys

Close


*/

10 Mei
2017
Teater
426 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Tartuffe

Tartuffe is seker die ikoniese Franse dramaturg Molière se bekendste werk en net so relevant vandag soos toe hy dit geskryf het – 300 jaar gelede.

Dit is ’n briljante komiese verhaal van menslike naïwiteit resoneer oor tyd en kultuur in die manier waarop dit mag, aangeplakte vroomheid, huigelary en gierigheid uitwys.

Onder die bedrewe hand van Sylvaine Strike speel Neil McCarthy die rol van ’n welgestelde man wat gebluf word deur die “vrome” Tartuffe, vertolk deur Craig Morris.

Met: Craig Morris, Neil McCarthy, Vanessa Cooke, Khutjo Green, Camilla Waldman, Adrian Alper, Vuyelwa Maluleke, Anele Situlweni & William Harding

Regisseur: Sylvaine Strike

Teks: Molière
Vertaling: Richard Wilbur
Stelontwerp: Sasha Ehlers
Stel-konsultant: Chen Nakar
Kostuumontwerp: Sasha Ehlers
Beligtingsontwerp: Oliver Hauser
Choreografie: Owen Lonzar
Musiek: Dean Barrett
Verhoogbestuurder: Orapeleng Sedi Moswane

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 1 uur 45 minute
Kaartjies: R80
Plek: Victoria-teater, Grahamstad
Datum: 29 – 1 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Tartuffe

Neil McCarthy en Craig Morris

Neil McCarthy en Craig Morris



Tartuffe


4

(foto: Dee-Ann Kaaijk)

http://www.tartuffe.co.za/




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Teater
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Teater
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Teater
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
15 November 2005
Teater
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.
24 Mei 2012
Teater
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Hedda | Roekeloos
2017-07-17 13:15:18
[…] Vukallective is verantwoordelik vir die bekroonde produksies Let’s Eat Hair (2015) e...
State Fracture | Roekeloos
2017-06-16 13:03:07
[…] span wat verantwoordelik was vir Pay Back the Curry is verantwoordelik vir State […]...
Gert vd Merwe
2017-06-08 09:28:55
JAN JACOBS. Dit is n skreiende skande. Geen mens op aarde kan in Marius Louw se voetspore volg nie, ...

Advertensie