// jy lees ...

Teater

The Boy Who Fell From The Roof

The Boy Who Fell From The Roof is ‘n skerp sjarmante komedie uit die pen van Juliet Jenkin.

Die stuk poog om die kompleksiteit van die tiener psige te ontsyfer.

Tanielle Powell (foto) vertolk die rol van Georgina.

Jade Bowers is die regisseur.

Die stuk begin vandag en eindig 22 September. The Boy Who Fell From The Roof is deel van die THATSOGAY-fees by die Con Cowan-teater by die Universiteit van Johannesburg. Die fees duur tot 13 Oktober.

Kaartjies kos R60, R30 vir studente. Bespreek by 011 559 3058 of www.uj.ac.za/arts .

(foto: Jan Potgieter)

 

♦♦♦

 

Tanielle Powell

Tanielle Powell

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes [by] roekeloos.co.za)


Bespreking

Geen kommentaar vir “The Boy Who Fell From The Roof”

Gee jou mening