“Little Pig, Little Pig, let me in …”

Twee varkies is dood.

Die verminkte liggame van die broers, vereerde polisieoffisiere, is by hul onderskeie huise gevind. Beide vermoor op dieselfde aand op ‘n grusame wyse. Wraakmoorde. Die hoofverdagte is steeds op vrye voet …

The Three Little Pigs is ‘n politieke riller, ‘n mengsel van Animal Farm en Reservoir Dogs. ‘n Donker roekelose weergawe van die klassieke drie varkies.

Met: Rob van Vuuren, James Cairns en Albert Pretorius
Regie: Tara Notcutt
Musiek: Gary Thomas
Stelontwerp: Juanita Ferreira
Beligting: Matt Lansing
Vervaardiger: Rob van Vuuren & The Pink Couch

KKNK 2013

Ouderdomsbeperking: Geen 0/13

Baanbreek, Oudtshoorn | Daagliks om 18h00 | 30 Maart – 6 April

#3LittlePigs

The Three Little Pigs
The Three Little Pigs

foto: Dani Bischoff

Sluit aan by die Gesprek

3 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply