Thom Pain (based on nothing)

Dit was ‘n treffer in Edinburgh, Londen en New York en nou het dit die Woordfees aan die gons.

Dis beide ‘n hartseer en komiese ontdekking van hoe moeilik dit is om die basiese dinge baas te raak: honde, bye, ‘n pienk olifant en die liefde. Thom Pain is iemand wat probeer sin maak uit die lewe. Hy is nes jy, net erger!

Die New York Times noem skrywer Will Eno ‘n Samuel Beckett van die Jon Stewart-generasie.

Met: Albert Pretorius

Regisseur: Tara Notcutt

Teks: Will Eno

Aangebied deur: Thomas Channell Arts Management

Woordfees 2012

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply